Sout & Spanning Somatiese Bad-Kit (1-Maand Voorraad)
R295,00
Smelt die swaarte en fisiese spanning uit jou spiere uit.
‘n Volle maand se voorraad (4 ryk, weeklikse baddens) van rou Celtic-seesout, Kamille- en Calendula-blomme — klaar gemeng vir jou gerief, insluitend 4x herbruikbare kruiesakkies.
Sluit ‘n digitale Ritueel-Kaartjie in wat reguit na jou e-pos gestuur word. Met die hand voorberei en geseën met die Woord van God vir herstel, beskerming en vrede.
Description
🛁⚓ Sout & Spanning Somatiese Bad-Kit (1-Maand Voorraad — Klaar Gemeng)
Voel jou liggaam vanaand net té swaar van al die daaglikse stres? Wanneer jy konstant onder druk leef, trek jou spiere styf, jou asemhaling word vlak, en daardie konstante angsgevoel gaan sit reg in jou lyf. Jy kan nie net “positief dink” as jou liggaam fisies vasgevang sit in “Fight or Flight” nie.
Hierdie eksklusiewe “Sout & Spanning” Bad-Kit is die vinnigste manier om die alarmklok in jou senuweestelsel af te skakel en jou liggaam ‘n totale fisiese reset te gee. Ons het die kragtige minerale en medisinale blomme reeds KLAAR VIR JOU GEMENG, saam met herbrubare kruiesakkies, sodat jy ‘n weklikse somatiese terapie-sessie reg in jou eie badkamer kan geniet.
Wat jou 240g Klaargemaakte Versnit en Geseënde pakkie bevat:
* Rou Celtic Sea Salt om jou senuwees te kalmeer,
* Premium gedroogde Kamilleblomme (Chamomile Flowers) om harde stres-spiere te laat ontspan,
* Gedroogde Calendula-blomme (Goudsblom) om jou liggaam diep te voed en te koester.
* 4x Herbruikbare Kruiesakkies: Sodat jy die mengsel daarin kan skep en die blomme nie jou bad se pype verstop nie.
Hierdie pakket bevat genoeg bestanddele vir 4 ryk, weeklikse Sondagaand-rituele.
📲 Jou Digitale Geskenk:
Jou presiese Elektroniese Ritueel-Kaartjie met die somatiese badstappe en diep asemhalingsoefeninge sal direk na jou aankoop via e-pos na jou toe gestuur word.
Additional information
| Weight | ,250 kg |
|---|








