Die Volle Senuweestelsel Reset-Kombinasie
Het jy al vergeet hoe dit voel om met ’n ligte, kalm lyf wakker te word? 🕊️✨
Jy hou soveel balle in die lug. Jy sorg vir almal, hanteer die daaglikse chaos, en probeer saans net “aan die gang” bly.
Maar as jy eerlik is:
- 🧠 Jou kop voel konstant vol “brein-mis” (brain fog) en jy funksioneer op outomaat.
- ☕ Jou gedagtes jaag saans so vinnig dat jy nie kan afskakel of slaap nie.
- 🛁 Jou skouers en nekspiere voel letterlik kliphard van die opgekropte stres.
Tradisionele selfhelp sê jy moet net “positief dink.” Maar as jou onderbewussyn en jou senuweestelsel biologies op “Anxiety-Mode” hardloop, swem jy teen ’n vloedgolf op. Jou gees en jou liggaam is onafskeidbaar van mekaar.
Ek het my top 3 tuisgemaakte, klaar-gemengde kruie-rituele saamgesnoer in een kragtige, gerieflike maand-pakket om jou senuweestelsel van oggend tot aand biologies te ondersteun:
🌿🔥 Die Volle Senuweestelsel Reset-Kombinasie 🔥🌿
1. Soggens (Suiwering & Fokus Latte): Skud die oggend-breinmis af met premium Matcha, Ashwagandha en skoon Kollageen vir helder fokus sonder die koffie-jitters.
2. Saans (Senuweestelsel-Balsem Tee): Spoel jou emosionele “oorvol beker” skoon met ’n warm beker Kamille, Hibiscus en Ashwagandha om jou brein rustig te maak voor jy jou oë toemaak.
3. Weekliks (Sout & Spanning Bad-Kit): Smelt die swaarte en fisiese spanning uit jou spiere uit met rou Celtic-seesout, Kamille- en Calendula-blomme.
Om dinge vir jou so maklik en gerieflik moontlik te maak, word al drie produkte reeds klaar met die hand gemeng vir jou in hul eie ekologiese bruinsakkies. Jy skep net en geniet jou somatiese reset-oomblik.
🎁 KOOP DIE KOMBINASIE EN SPAAR R111!
- Prys vir al drie los kits gelaai: R740.00
- Kombinasie-Prys vandag: Slegs R629.00 (Sluit al drie Digitale Ritueel-Kaartjies in wat reguit na jou epos gestuur word).
Gee vir jou senuweestelsel die 360-grade herstel wat dit nodig het om weer vol lewenskrag te funksioneer.
🔗 Die Volle Senuweestelsel Reset-Kombinasie
(Ons koerier landwyd reg tot by jou voordeur).
🕊️ Die Bybelseëning:
Hierdie pakket word voorberei in ‘n ruimte van absolute vrede. Voordat jou pakkie versend word, hou ek my hande daaroor om dit te seën met die Woord van God en te vul met die suiwer frekwensie van herstel, beskerming en vrede.
🧠🕊️ Ondersteun jou biologie én jou verstand gelyktydig…
Jy het vandag die wonderlike keuse gemaak om jou senuweestelsel biologies te voed en te kalmeer met my geseënde kruie-rituele. Maar onthou: jou liggaam en jou denkwyse is onafskeidbaar van mekaar. As jy die fisiese spanning wegasem, maar die ou, stukkende “reëls” en struikelblokke in jou onderbewussyn bly hardloop, gaan die stres mettertyd weer terugkom.
Daarom gee ek vandag vir jou ’n eksklusiewe pakket-afslag as jy jou verstand saam met jou liggaam wil herstel — en ek help jou om R95 tot R140 op koerier-kostes te spaar!
Voeg my “30-Minute Reset (Metode 1)” aanlyn-program NOU by jou bestelling vir slegs R195 ekstra! (Jy spaar R55 op die program, EN jy sluit outomaties GRATIS AFLEWERING oop!)
Wat jy oopsluit:
- 🖥️ Onmiddellike Toegang: Jou eie student-portaal met video-begeleiding van Metode 1 (Struikelblok Vrymaking).
- 📄 Aflaaibare PDF-Werkkaarte: Jou eie universele Blokkasie-Ontleding en die Vrymaking-werkkaarte vir tuisgebruik.
- 🏆 DIE BELONING: Voltooi die kort lesse in jou eie tyd en ontsluit lewendige toegang tot ons eksklusiewe Saterdagoggend Groep-Reset om 09:00 op Google Meet saam met my!
📦 Kry ALBEI vandag saam: Voeg die Volle Kruie-Kombinasie (R629) en die 30-Minute Reset program (slegs R195 ekstra as ’n kruie-kliënt) saam in jou winkelmandjie. (Totale waarde: R824)
Gebruik die koepon-kode: KRUIERESET by die checkout vir jou R55 program-afslag, en jou hele pakkie kwalifiseer dadelik vir Gratis Aflewering reg oor Suid-Afrika!
Die Volle Senuweestelsel Reset-Kombinasie
Denkwyse-Krag Metodes 30-Minute Reset (Metode 1)
