Waarom stres nie net ‘in jou kop’ sit nie (En hoe jou asem jou liggaam kan bevry)
Het jy al ooit opgemerk dat wanneer jy deur ’n tydperk van intense stres of uitbranding gaan, jou skouers permanent om jou ore sit? Of dat jou nek en rug chronies styf en seer voel, selfs al het jy niks fisies swaar opgetel nie? As ma wat self twee ongelooflike kinders met outisme en ADHD...
