Baie dankie! Jou plek is bespreek. 🎉

Ek is so bly dat jy gekies het om hierdie tyd vir jouself te gun. Dit is die eerste stap na ‘n ligter en rustiger gemoedstoestand.

Wat gebeur nou?

Jy sal binnekort ‘n e-pos van my ontvang met al die besonderhede en die Google Meet-skakel vir ons sessie.

🗓 Wanneer: Jou gekose Donderdagaand
Tyd: 19:00 (SA Tyd)
Duur: 60 minute
⚠️ Nota: Hierdie spesiale aanbod is slegs geldig vir een regstreekse demo-sessie per persoon..

 

As jy haastig is, of nie jou e-pos kry nie:

Stap 1: Stoor die Datum 🗓️
Kliek op die knoppie hieronder om die Regstreekse Mind Shifting™ Demo by jou kalender te voeg. Dit sorg dat jy nie ons sessie op Donderdag om 19:00 misloop nie.
Voeg by Kalender
Stap 2: Kry Toegang tot ons Privaat Spasie 🤝
Ek het ’n veilige, privaat spasie geskep waar ons tussen sessies deur met mekaar kan skakel.
Privaat Facebook-groep: The Shifting Space
Kliek op die knoppie hieronder:
Sluit aan by Mindset Power op die Privaat Facebook-groep
Stap 3: Sluit aan by die Regstreekse Sessie 🚀
Donderdag om 19:00, gebruik hierdie skakel om toegang te kry tot ons Google Meet:
Sluit hier aan by Google Meet

 

‘n Kort nota van my kant af:
Soos jy dalk weet, het ek ‘n gehoorprobleem. Tydens ons sessie fokus ek dus baie stip op jou en wat jy deel, en ek gebruik soms onderskrifte op my skerm om seker te maak ek vang elke woord korrek op. Ek sien daarna uit om hierdie pad saam met jou te stap.

Sien jou binnekort aanlyn!