
Hallo pragtige siel, ek is Stephanie Booysen.
As gesertifiseerde Neuro-Lewens- en kruiegids help ek daagliks uitgebrande mense in my praktyk as Mindset Power Coach om hul emosionele vryheid terug te eis. Maar ek het oor die tydperk ’n groot ding agtergekom: as ons net na een aspek van jou gesondheid kyk, bly die deurbrake dikwels nie permanent nie.
As ons net met jou gedagtes werk, bly jou liggaam fisies vasgevang in Fight or Flight. As ons net met jou asem werk, sit die inflammasie of uitputting steeds biologies in jou selle. En as jy net kruie drink, bly die onderbewuste stres-stories steeds agter die skerms chaos saai.
Ek is so ontsaglik opgewonde om te sê: ek het my totale lewenswerk in een enkele, maandelikse ritueel vir jou saamgesmelt. Ek het my amptelike Denkwyse-Krag stukkies, my wetenskaplike Asemhaling vir Kalmte tegnieke, Unieke Vryvloei Kunsterapie en die suiwerste remedies uit my Kruiewinkel gevat en dit in ’n pragtige, deurdagte ervaring inmekaar gevleg.
Ons ontwapen die onderbewuste stories wat jou stres dryf deur kort, kragtige riglyne en diep joernaalvrae wat jou verstand op die diepste vlakke help herprogrammeer.
Gewapen met ons amptelike Asemhaling vir Kalmte tegnieke, gebruik ons jou longe as die stuurwiel om jou biochemiese alarmstelsel (Insula) binne minute heeltemal af te skakel.
Ons gebruik unieke, vryvloei-kunsterapie wat in jou werkboek gedruk is saam met neuro-akoestiese agtergrond-klankbane (Binaural Beats & 432Hz). Jou hand vloei bloot oor die papier om spanning fisies uit jou bindweefsel (Fascia) te laat ontsnap.
Ons sluit elke week af deur jou biologie van binne af te voed met die natuur se eie apteek. Ons deel spesifieke remedies en handgemaakte reseptekaartjies om jou neurale paaie biologies te ondersteun.
Most Popular
💻 OPSIE 1: DIE DIGITALE GIDS
R149 per maand
Ideaal vir self-pas herstel op jou skerm.
• Volledige 34-bladsy "Reis na Kalmte" Gids (Aflaaibare PDF)
• Volle toegang tot jou Aanlyn Portaal Dashboard
• 4 Weke se volle takies.
• Geïntegreerde Oudio- & Video-begeleidings
• Skakels na Neuro-akoestiese klankbane (432Hz)
• Permanente 10% afslagkode vir die Kruiewinkel
Most Popular
📦 OPSIE 2: DIE PREMIUM VREDE-BOKS
R790 per maand
Die totale, luukse welstands-ervaring.
• Fisiese, gedrukte 34-bladsy Werkboek reg by jou voordeur afgelaai
• 4 Weke se volle takies.
• 4 x Handgemaakte Kruie-Remedies (Volle maandelikse voorraad proepakkies)
• Eksklusiewe, gedrukte Reseptekaartjies
• Volle toegang tot jou Aanlyn Portaal Dashboard & Oudio's
• 🚚 Gratis Veilige Versending Ingesluit!
Die Veiligheid & Gemoedsrus
Kanselleer enige tyd met een kliek op jou profiel. Geen kontrakte nie. Geen vangplekke nie. Net pure, geseënde vrede vir jou senuweestelsel.